First Steps Ouerleidings kurses

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 11/04/2019 - 13/06/2019
9:00 am - 11:00 am

Location
Rawsonville NGKerk

Categories


Alle ouers in die gemeenskap en op plase is welkom om die kurses by te woon.  Koste R50 per persoon vir die hele 10 weke kurses. Ons leer en gesels saam oor 10 fondasies van ouerskap.  Hoop om jou daar te sien!