Western Cape, Worcester,Rawsonville– Theresa Appel


 

Your Name:  Theresa
Your Surname:  Appel
Contact number: 0828084369
Email:  theresaappel@gmail.com
Language: Àfrikaans
Background: Ek is getroud met Ferdinand en het 2 seuns wat onderskeidelik 18 en 21 jaar oud is vanjaar – die een is vanjaar in matriek en die ander een student op Stellenbosch.
Ek is nou vir meer as 25 jaar betrokke in en deur gemeentes in Jeug- en Gesinsbediening. Ek is ook die laaste paar jaar in ons gemeenskap betrokke met VKO en die ondersteuning van creches en die vestiging van Smartstart speelgroepe. Kinders is my passie en roeping en alhoewel ek in die positiewe effek van programme en projekte vir ons kinders en jongmense glo – weet ek dat ouers steeds die invloedrykste persone in kinders se lewens bly. Daarom is ek so opgewonde oor die praktiese en eenvoudige manier waarop First Steps die fondasies vir ouerskap aanbied en ouers toerus.
Ek kan nie wag om saam met ouers te reis en hulle te bemoedig en toe te rus vir hul taak in die vorming van hul kinders nie.
Your Province: Western Cape
Your Nearest City: Rawsonville